Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Dankgabet vannie Skollie" deur ADAM SMALL
"Dankgabet vannie Skollie" deur ADAM SMALL [boodskap #7846] Wo, 18 Desember 1996 00:00
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
DANKGABET VANNIE SKOLLIE
Adam Small

Djulle stywe nekke van die galoef
djulle hypocrites se heilage swanks
thanks
an' de same to you
for de season's compliments

allright ek is 'n skollie
my artificial heilageit
is rieds by my gaboorte
in sy maai gaskop
die Here het dit self gadoen
o
hy's ganadig as jy djou'
djouself lat ophou fop

so baie dankie Here
thanks
for de season's compliments

( ingetik deur gloudina bouwer)
Vorige onderwerp: Re: Twee gedigte, apartheidsjare....(APARTHEID WAS LEKKER !!!)
Volgende onderwerp: Kersfees in ouetehuis - DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 22:32:07 MGT 2024